Kate Bosworth

Kate Bosworth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Bosworth (gebore 2 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Crush (2002), Superman Returns (2006), 21 (2008), en Straw Dogs (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy